Willem II van Engeland

Willem Rufus
Koning van Engeland

Huis Huis van Normandië
Regeer 9 September 10872 Augustus 1100
Voorganger Willem die Veroweraar
Opvolger Hendrik I
Gebore 1056
Oorlede 2 Augustus 1100
Vader Willem die Veroweraar
Moeder Matilda van Vlaandere

Willem II (ook bekend as Willem Rufus, moontlik vanweë sy rooi gesig;[1] c. 10602 Augustus 1100) was van 1087 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die derde seun van Willem die Veroweraar.[2]

  1. Barlow, F., William Rufus, Univ. of California Press, 1983, pp. 11-2, "there is little to suggest that William junior was generally and habitually called Rufus in his own lifetime or during the next reign."
  2. "William II". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2010. Besoek op 14 Augustus 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search